+27 83 262 1891   mhhs@mweb.co.za   
Noord Kaapse Beroepsjag Skool

Noord Kaapse Beroepsjag Skool

 

Noord Kaapse Beroepsjag Skool

Mynhard is gebore  in 1971 op De Aar in die Karoo. Hy het in 1989 aan die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein gematrikuleer. Doen diensplig by MEG-leiervleuel in Bloemfontein 1990, 1991 en word as offisier gekeur. Kwalifiseer in 1993 as beroepsjagter by Johan Calitz beroepsjagskool en doen internskap as beroepsjagter in Zambië en Botswana. Vanaf 1995 is Mynhard voltyds `n beroepsjagter en jagondernemer. Hy is alleeneienaar van  MH SAFARIS wat op die Spaanse mark konsentreer. Hy praat vlot Spaans.

Jag Kursusse

Die Noord Kaapse Beroepsjag Skool bied huidiglik twee kursusse. Die 11 Dag Jag Kursus is 'n gewilde opsie waar jy meer gaan leer oor jag en beroepsjag. Ons 7 Maande Beroepsjag Kursus is ideaal vir iemand met 'n passie vir jag en wat 'n oorbruggingsjaar na matriek wil neem. Alle studente wat hierdie kursus voltooi sal gereed wees om 'n werk te betreë in die jag industrie. Kontak ons gerus indien jy meer wil weet oor hierdie kursusse.

 

 

 

Volg ons op Facebook

© Noord Kaapse Beroepsjag Skool. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Noord Kaapse Beroepsjag Skool.